Successfully reported

Ingwe Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Aletta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful place, will definitely go back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Beautiful, clean, comfortable, peaceful. A beautiful, relaxed and splendid weekend, very peaceful. The place and the staff were wonderful, definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
1 nag
4.8
Okt 2025

Rustig en die ontbyt is lekker. Dit was baie lekker, het al voorheen daar gebly en sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Pragtige, skoon verblyf! Vriendelike ontvangs, pragtige plek en die heerlikste ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Tevrede met die gehalte en netheid van Ingwe Lodge. Ontbyt baie aangenaam. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Komplimentêre seep sal waardeer word (een van die foto's wys komplimentêre badprodukte). Maar andersins was ons tevrede met die gehalte en netheid van Ingwe Lodge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie bekostigbaar. Die braai wat vir ons voorberei was, was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Ontspanne en sal weer daar gaan bly. Baie dankie, ek het lekker gebly en het veilig gevoel. Die ontbyt was ongelooflik lekker, geurig voorberei en pragtig voorgesit. Groot boere ontbyt .

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie gesellig en behulpsaam. Met die aankoms was ons vriendlik gegroet. By Ontvangs aangemeld en was gegroet deur n bae vriendlike dame. Het ons sleutels ontang en aangekom by n baie nekiese kamer. Ons moes net vra vir 'n extra enkelbed omdat daar net 1 dubbelbed was en vir 2 enkellopende mans moes hulle net 'n plan maak, maar die mense was baie behulpsaam en het ons vinnig uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag
4.8
Jul 2023

Awesome, welcoming and very spacious and clean. A marvellous, delicious and ample breakfast cooked at your requested time. Fabulous stay, thank you to the gentleman on check-in and to the breakfast cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Die kos is fantasies. Die lodge is n bietjie verwaarloos, maar die kamer is netjies en skoon alhoewel hulle 'n bietjie kan upgrade. Ons het in nr 15 gebly. Ek wou gaan stort, maar is ongelukkig geskok toe ek aan die warm water kraan vat om die water verstelling groter oop te draai. Nodeloos om te sê, ek is daar uit met 'n spoed en het geweier om te bad of om te stort. My hand en arm is nog steeds lammerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Victor Tucker and Ravel Road, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZmM0ZDRmLWE0ODQtNDU5NS05NjI3LTg0NzAyMjE5Y2M4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner of Victor Tucker and Ravel Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.756010076149 27.746497392654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang