Successfully reported
+7

Ingwe Guest Lodge

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Victor Tucker and Ravel Road, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ingwe Guest Lodge is net 8 km buite Vanderbijlpark in rustige, landelike omgewing geleë, net 'n uur se ry suid van Johannesburg en O.R. Thambo Internasionale Lughawe af.

Ingwe Guest Lodge bied verblyf in 21 pragtige en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Al die kamers is toegerus met 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Vir 'n groter familie-groep of skoolgroepe bied Ingwe Guest Lodge ook kothuise met slaapplek vir 8, met 2 badkamers en elk. Ontbyt word by al die akkommodasie-opsies ingesluit.

Gaste het toegang tot die swembad, speelgrond, die lapa met DStv en onderdakparkeerplek. Die lodge is ook geskik vir troues en heelwat ander funksies. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir tot 300 afgevaardigdes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Aletta P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful place, will definitely go back. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Wesley A
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, clean, comfortable, peaceful. A beautiful, relaxed and splendid weekend, very peaceful. The place and the staff were wonderf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Mariana M
4.8
Rustig en die ontbyt is lekker. Dit was baie lekker, het al voorheen daar gebly en sal weer.
Okt 2025
Elna K
Gesin met tieners
4.8
Pragtige, skoon verblyf! Vriendelike ontvangs, pragtige plek en die heerlikste ontbyt gehad.
Mei 2025
Johan P
4.8
Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie bekostigbaar. Die braai wat vir ons voorberei was, was uitstekend.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner of Victor Tucker and Ravel Road, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Ingwe Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Victor Tucker and Ravel Road, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZmM0ZDRmLWE0ODQtNDU5NS05NjI3LTg0NzAyMjE5Y2M4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner of Victor Tucker and Ravel Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.756010076149 27.746497392654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang