Successfully reported

Inkommers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pravin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Peaceful. Amazing host. Cosy, neat with almost everything you need. Lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Thanks Pravin. Nice to have you.

Anton F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker bly. Sal weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Dieselfde vir julle Sandra en Wayne. Julle is altyd welkom. Adriaan en Thea

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtige plek, Tannie Thea en oom At was so vriendelik en behulpsaam. Dit was die lekkerste kuier wat ons nog gehad het. Die hondjies het dit net so geniet. Baie dankie vir die lekker tert vir my verjaarsdag, Tannie Thea, soveel liefde. Sien julle weer een van die dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Perfect. It was wonderful; I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Baie dankie, Hoop ons sien julle gou weer.

Yolanda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Wonderful place to stay for a holiday. Very nice place, got everything you need from kitchen appliances, nice rooms, bedding, towels and everything included. Thank you for the wonderful place, will recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit was wonderlik. Ons het 'n wonderlike week gehad by Oom At en Tannie Thea. Die plekkie is oulik ingerig. Als wat jy nodig sou kry, was daar en as daar nie was, vra net en hul voorsien. Ons sien julle beslis weer as dit vir ons moontlik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogao O
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Nice and clean. Nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely amazing! It was peaceful, beautiful and amazing. We left there with heavy hearts as it felt like heaven. We both lead stressful lives and this is the place to be and go to just to find yourself again. Thank you to the hosts. You were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Welkom, skoon, vriendelik en tuis. Oom Adriaan en Tannie Thea is sout van die aarde. Was welkom geheet en het sommer dadelik tuis gevoel. Loopafstand van strand. Selfsorg eenheid met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Hi Hennie Baie dankie. Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Julle is altyd welkom. Ons wag nog vir daai foto of video!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Companion Way, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49a36f96e87218920e4f93eae64701e735c6ba0c082acb4a4c2523cb7eba11bef53b3260f52c076b9ca0eb3a346fc9a947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 20 Companion Way Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -30.497988788616 30.629030278025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang