INkosi Luxury Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Odette Street, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim gaste lodge met 'n kenmerkende grasdak wat om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea, gebou is. Dit skep 'n rustige atmosfeer vir verblyf in Kaapstad.
Daar is 9 ruim en suite-kamers om van te kies. Hulle het of dubbel-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens.
Elke kamer het 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV in elke eenheid met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 9 Odette Street, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink INkosi Luxury Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Odette Street, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang