Successfully reported
+13

Inkwazi Game Breeders Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1408 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inkwazi Game Breeders Guest House is aan die voet van die Magaliesberge in Waverley geleë. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot die nabygeleë Universiteit, hospitale en die N1-hoofweg, wat dit 'n gerieflike opsie maak vir reisigers wat verblyf in die area soek.

Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het gemeenskaplike kombuisgeriewe met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

In die buite-areas het gaste toegang tot 'n netjiese tuin 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1408 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1408 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b763bb72efc5ebd5208da5d474aa35e44cad2c453c26c9b3295d520bf78762505097c84775177d035cfc0bc8d5b654f130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1408 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.697013378015 28.26415897664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang