Successfully reported

Inkwazi Game Breeders

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lesly B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Enjoyable. Peaceful. Quiet. Peaceful and quiet. Enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing, rustig en baie pret. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan enige tyd. Die mense is vriendelik en die plek is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie D
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Ontspanning op sy beste. Dit was heerlik. Pad was sleg, maar het dit deel van die avontuur gemaak. Eileen en Mike behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ivan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ongelooflike lekker rustige wegbreek! Die huisie wat ons in gebly het, was ongelooflik. Alles saam dit bly mens op 'n klein eiland omring met natuurskoon en water. Die pad na die perseel is bietjie rof. Ek sal aanbeveel dat mens 'n hoë voertuig gebruik. Maar dit is alles die moeite werd. Baie dankie Inkwazi, dit was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie. So bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul gou weer

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Ons het beslis ons tyd by Inkwazi baie geniet. Die visvang was beslis die hoogtepunt in die pragtige dam wat beslis nie 'n tekort aan vis het nie. Ons sal beslis weer kom kuier. Inkwazi is beslis die bestemming as jy wil wegbreek van die stad se gejaag. Die omgewing is pragtig en rustig. Ongelukkig was daar gaste in een van die ander eenhede wat die rustigheid versteur het met veldmotorfietse wat daagliks heen en weer verby Eagles Nest gejaag het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Baie lekker. Daar is baie vis, dis ongelooflik mooi. Sou net daarvan gehou het as die huisie meer toegerus is soos 'n mikrogolfoond, steak messe ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie vir U terugvoering. Ons sal defnetief kyk om die eenhede te verbeter. Hoop om U gou weer hier te sien. Vriendelike groete. Luzanne

Celia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Heerlik gekuier. Natuurskoon is pragtig en rustig. Heerllik gekuier en visgevang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Rus en vrede. Goed toegerus met meer as wat nodig is om gemaklik te kan kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie, Ina. Bly julle het dit geniet. Was lekker vir Inkwazi se span om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie dat u die eenheid so netjies skoon gelos het. Groete, Inkwazi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Dedimus portion 3, Waterberge, Naboomspruit, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYTYxZTIwLTRiOWItNGJjNy1hODllLTYxMzMyNTU3NzdiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Farm Dedimus portion 3 Waterberge 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -24.247925272303 28.450658169312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang