Inn Green @ Lake Umuzi
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kiewiet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R925 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inn Green @ Lake Umuzi is in die middel van die lewendige Lake Umuzi Waterfront in Secunda geleë. Die hotel is ideaal vir sakpasreisigers en net 2 km van Sasol se hoofhek, Graceland Casino en Buiteklub, die middestad en Secunda Mall af.
Gerieflike verblyf word in 45 en suite-dubbelkamers aangebied. Elke kamer het gratis WiFi, 'n lessenaar met genoeg kragproppe, 'n TV en 'n tee- en koffiestasie. Alle voorsorg is getref om die geraas van die Waterfront-besoekers te verminder, en alhoewel die meeste kamers nie vensters het nie, verseker die moderne lugversorgingstelsel en vars lug wat deurlopend sirkuleer perfekte klimaatsbeheer.
Die ligging bied toegang tot die Sasol Sportklub, Lake Umuzi-sportsentrum, Lillian Ngoyi Konferensiesentrum en die Secunda Stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Serene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Kiewiet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Inn Green @ Lake Umuzi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kiewiet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang