Successfully reported
+17

Inni Vlei Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Street and Presidents Street, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inni Vlei Gastehuis is ‘n lieflike selfsorg-gastehuis in Vanwyksvlei. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na ‘n ontspannende wegbreek in ‘n oulike dorpie buite die stadsgedruis.

Dié gastehuisbeskik oor 3 eenhede met privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en privaat ingange. Al die kamers het ekstra geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale.

Elke oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor ‘n slaapkamer en ‘n badkamer. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders. Die badkamer het ‘n stort, toilet en ‘n wasbak.

Die kombuis is met ‘n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en ‘n toonbank met 2 stoele toegerus. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Corner of Main Street and Presidents Street, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
  • Gaste dink Inni Vlei Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Street and Presidents Street, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8942157c3083b5b46efc15fb6d912ad57e6319b3cf58e57b884bd45502a8776aafbdfa1c56a6f8f92c67daebaae452e314c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Corner of Main Street and Presidents Street Vanwyksvlei 8922 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.350042193573 21.825177720047
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang