Successfully reported

Inniberg Nylstroom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lizelle S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Defnitief hoog aanbeveel, heerlik gerus en gekuier, lieflike eienaars, love it! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en ontspannend. Was puik soos gewoonlik. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike herinneringe. Baie vriendelike eienaar. Geriewe pragtig en skoon met alles wat jy nodig het. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Ideaal vir familie en vriende. Dis die regte plek vir familie en vriende. Wild loop om jou rond. Kinders kan hulle self besig hou en nog steeds onder toesig wees. Daar is als. Vir van groot tot klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Heerlik! Oulike plekkie met 'n gasvrye, hulpvaardige eienaar. Pragtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer V
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Wonderlike wegbreek. Beslis die moeite werd om hier te bespreek. Jy het alles wat jy kan nodig kry en meer. Die huisies is gemaklik en die kombuis is goed ingerig. Enigste aanbeveling sal wees om 'n strandsambreel of iets soortgelyks saam te neem as jy skadu by die swembad en jacuzzi wil hê. Die rustigheid en natuurskoon is kos vir die siel. Goed onderhoude plek, sal beslis weer terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ruben K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Wonderlike plek en die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Swembad is baie lekker en die Jacuzzi werk lekker in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbertse N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige naweek in die bos saam ons honde. Inniberg is 'n baie lekker plekkie om in die bos te ontspan. Jy het die hele plek vir jouself. Die plek is goed ingerig met alles wat jy nodig het en die jacuzzi en put-put baan was fun! Ons honde het dit net so baie geniet en kon lekker rondhardloop in die veld. Die mak blesbok het ook saam met ons gaan stap elke oggend. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gasvrye mense. Eenhede was skoon en ruim, baie lekker gekuier. Baie lekker. Eienaar het ons langer toegelaat om Sondag te kuier. Geen probleme. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wiekus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sfDRhovUZ25jfsOcIo7g0Z0ebYU3FLoiO1MPr0vtVnIZOkPIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 43 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang