InnibosRus self-catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: V39, Vergenoeg Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R3 040 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
InnibosRus selfsorg is geleë op die rand van die bedrywige dorpie Witrivier, wat grens aan Mbombela (Nelspruit) in die Laeveld-area van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die huis is ongeveer 45 km vanaf die Krugerwildtuin en 13 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste en tweede slaapkamers is en suite en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste kan toegang tot 'n patio met 'n braai geniet en in die plonspoel afkoel terwyl hulle pragtige uitsigte geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alex En Zaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- V39, Vergenoeg Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink InnibosRus self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: V39, Vergenoeg Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang