Successfully reported

Innikol 55

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thameenah B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very comfortable and perfect location, peaceful and quiet. Very central location, safe and secure, the place was clean and had everything we needed. It's not on the beachfront but close by, so be prepared to drive down to the beaches. The accommodation is very comfortable and cosy. We had a lovely stay. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharozade A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Was baie lekker, sal beslis weer soon toe gaan. Dit was ongelooflik onbeskryfbaar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

My family enjoyed the stay. Will consider Innikol for future stays. Relaxed and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mc V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2025

Good. Nice place but not for children. A lot of cockroaches and ants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Veilig, netjies en stil. Baie geniet lekker tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Afgesien van die loadshedding was dit heerlik. Plek is goed geleë. Baie maklik om in en uit te beweeg. Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merildene G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Het die rustiger atmosfeer geniet. Ons het baie lekker daar gebly. Die plek is lekker ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het wel opgelet dat daar kakkerlakke in die plekkie was. Kyk asb. daarna. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shumeez B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Te stil kan nie lekker kuier met vriende nie. Innikol 55 is 'n lekker plek om te slaap, maar nie te kuier met vriende nie. Te veel huisreëls. Innikol 55 is geskik vir ou mense wat wil rustig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Unit 55, Louis Fourie Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f65747040c0eb0c8286ff7f51de603855937721d6fc0d95da4896dfb41a86253ba586823cdbe9423975a25289421d4e341a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 Unit 55, Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.134498182762 22.102513494534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang