Successfully reported

Inqwaba

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sandra E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lieflike huis wat aan al ons behoeftes voorsien vir lekker bly en kuier. Ons het heerlik daar gebly. Baie praktiese huis was baie netjies en het regtig in al ons behoeftes voorsien. Die dame wat ons daar ontvang het, was 'n ware gasvrou en sy het in al ons vrae en behoeftes voorsien. Ek kan Inqwaba met 'n oop gemoed aanbeveel as 'n heerlike afpakplek in die bos! Die diere wat kom kuier het, is 'n wonderlike bonus. Ons het voerbale en kos gekoop en daar is 'n pragtige spasie om dit uit te sit vir die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Rustig. Dit was 'n pragtige eenheid, met lekker groot kamers en elke kamer het sy badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik. Die 3 slaapkamers elk met hul eie badkamer maak dit die perfekte plek vir 'n groep. Lekker diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Net wat jy nodig het. Heerlik, rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estene L
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Wonderlike plek met uitstekende geriewe en wild in die omgewing. Baie dankie aan Louise wat inderhaas vir ons die plek beskikbaar gemaak het toe ons bestaande verblyf glad nie was wat aan ons belowe is nie. Dis 'n lieflike plek met wonderlike geriewe, 'n heerlike plonspoel en boma. Die hele familie was gaande oor die verblyf en het elke oomblik van die uitsig, geriewe en uitstekende diens terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Ongelooflik Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek. Ons het van al die kere wat ons in Marloth kom kuier het die meeste wild ooit gesien by Inqwaba. Huisie is baie gerieflik en die waaier op die stoep is beslis 'n pluspunt. Sal beslis weer binnekort hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2019

Lekker kuierhuis. Die huis is baie goed toegerus en 'n groot pluspunt is dat elke kamer sy eie badkamer het. Ek sal graag wil aanbeveel dat die beddens en kussings vervang word, dit was nie van goeie gehalte nie. Ons kan definitief die plek aanbeveel en alles was smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Puik fasiliteite. Baie lekker wegbreek. Perseel is nuut met luukse fasiliteite. Baie gerieflik met alles wat jy benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4260 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca0fa87522cdca38828f3a056f55f8f241536d4cfa5541d57caa7680b596b1ab61a3bde280bcf595d3d8a44244a2f7ca69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 4260 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.36041019493 31.805036340527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang