Intaba
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 943 Wagon Wheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Intaba is geleë in 'n rustige omgewing in Wapadrand, 'n vreedsame voorstad van Pretoria. Dit is die ideale bestemming vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek omring deur die natuur.
Gaste kan kies uit 8 gemaklike hutte, elk met eenvoud en gerief. Elke hutte beskik oor 'n privaat badkamer, lugversorging en 'n gasgeiser. Vir ekstra gemak sluit alle eenhede gratis tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi in, en gaste kan gebruik maak van gemeenskaplike braai-areas.
Intaba bied 'n ware ontsnapping na die natuur en dien as 'n rustige toevlugsoord van die stad. Ten spyte van sy rustige omgewing, is die eiendom gerieflik geleë naby Wilgers-hospitaal en The Grove Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 943 Wagon Wheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 943 Wagon Wheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang