Successfully reported
+50

Intaka Guest House King William's Town

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Intaka Guest House is in King Williams Town geleë. Dit is die ideale keuse vir 'n oornagplek aangesien dit halfpad tussen Kaapstad en Durban op die N2 is, op pad na die Tuinroete, die Wildekus, Shamvari Wildreservaat en die Addo Olifantpark.

Intaka bied beide B&B, sowel as selfsorg-eenhede. Daar is 5 gastekamers asook 'n losstaande 2 slaapkamer huis met oopplan sitkamer en kombuis. Die kamers en selfsorg-eenhede is smaakvol gemeubileer en toegerus met WiFi, TV en sekere kanaal DStv in kamers.

Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitarea met TV en 'n volledige verskeidenheid DStv. Die kombuis kan 'n verskeidenheid maaltye bied, van 'n basiese ontbyt tot die mees keurige disse. Buite is daar onderdakbraaigeriewe, 'n ooplug-vuurput en 'n swembad vir gaste om te gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.

Die gastehuis is ideaal vir werkende mense. Of jy 'n sakebestuurder, vakansieganger, reisiger, 'n aktiewe sportpersoon is, 'n funksie bywoon, 'n rugsakreisiger of kontrakteur Intaka is net die regte plek vir jou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nozuko Gloria V
5.0
Excellent. Excellent. Please note that the TV in the main house was not working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Na 'n misverstand, het die eienaar ons vinnig gehelp. Ons het daarna lekker ontspan. Die spesifieke kamer van ons was netjies. Het 2 aande oorgebly, d...
Sien meer
Mei 2025
Abigail C
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful accommodation. It was a lovely stay. Linda and staff were amazing and the rooms were neat and tidy. I would recommend Intaka ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Netjiese skoon kamers en vriendelike diens. Baie lekker en rustig.
Aug 2024
Percy A
Besigheidsreis
4.0
The owner is interacting with guests and likes to see guests are comfortable. Our stay was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intaka Guest House King William's Town het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NWYyNTA5LTFhZmItNGFlZi05NTJjLWFlOGMzNjRmMTEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 29 Albatross Avenue King Williams Town 5601 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.868029 27.381639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang