Successfully reported
+19

Interlaken Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Interlaken Guest House is in die gesogte vakansiebestemming Wilderness, bokant Island Lake geleë en spog met skouspelagtige uitsigte oor beide die meer en groen berge. Die stil kusdorpie spog met wydstrekkende strande, rustige see en matige klimaat regdeur die jaar.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en privaat dekke met manjifieke uitsigte oor die meer en berge. Die kamers beskik oor bykomende geriewe soos kwaliteit perkallinne, 'n yskas, basiese eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, waaier of verwarmer, haardroër en toegang tot gratis WiFi. 'n Eerlikheidskroeg is ook in die kamers beskikbaar.

Gaste kan in die swembad afkoel of op die dek ontspan vanwaar hulle treffende uitsigte oor die meer en berge kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Uitgebreide waterweë, ongerepte strande en welige inheemse woude maak Wildernis 'n natuurliefhebber se paradys terwyl die avontuurlustiges kan swem, duik, waterski, bootry, visvang, abseil, vierwielmotorfietsry, hangsweef en valskermsweef.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tyler Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Interlaken Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 713 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKso9PBlbt7ku3Lhj9XujROsm870duBaSWXsUXL84AGD2jUWzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 713 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00001 22.633747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang