Successfully reported
+32

Intimi 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Intimi 2 is in Yzerfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei asook koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met YouTube en Netflix. Daar is geen DStv nie, maar gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre vesel-Wi-Fi-toegang geniet.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe beskikbaar en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Intimi 2 het sy eie privaat ingang op die grondvloer en word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonkrag op die eiendom is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Intimi 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA466f72e2e615e3895f7387be83ccc6fea95af4614ce01a1b3b9cc22887cbe9a66917da2a972b359f722e37cd8ffa325e114d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 26 Park Street Yzerfontein 4720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.340979785251 18.166109313886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang