Successfully reported

Intundla's Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Diana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, well equipped with nature at your doorstep. An absolute pleasurable stay. We had warthog, zebra, giraffes, impala and a variety of birds that visited us at Ithundla. Very well equipped. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
It was an absolute pleasure having you as guests and looking forward to having you visit again!

Lusanda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

We had a good time and loved seeing the different animals. Loved it! Definitely coming back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
You were outstanding guests. It was a pleasure having you. Looking forward to seeing you next year!

Susan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik, goeie ligging. Baie diere gesien. Die twee wooneenhede is ook 'n plus. Baie lekker. Heerlik stil want dit was buite seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Dit was ‘n absolute plesier om julle as gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom!

Kobus S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Gemaklik. Baie lekker en binne bereik van alle geriewe. Alles en spesifiek beddens was baie mooi, skoon en gemaklik. Sal weer by hulle tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie, dit was ‘n absolute plesier om julle as gaste te hê! Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasies. Was 'n unieke ervaring. Ek het my verblyf klaar weer uit mekaar gesit. Gaan Feb weer kom kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Dit was ‘n absolute plesier om julle as gaste te hê. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Dominika L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die wilde diere kom letterlik tot op die voorstoep! Dit was uitstekende geriewe. Ons het geen probleem gehad nie, en almal was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie, Dominika. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom!

Elsie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice. We enjoyed it very much. Nice and comfortable and everything we need. Dit was heerlik en ons het dit baie geniet. Bekostigbaar en veilig. Heerlik ontspan. Swembadjie 'n bonus. Diere en voël lewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.

Hesmarie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die netjiese goed ingerigte eenhede het bygedra tot 'n gerieflike kuier! Ons het tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Hesmarie! Julle was fantastiese gaste en is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Christelle G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Die diere was 'n groot bederf. Baie lekker - Kamers was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Christelle! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Anonymize U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome, fantastiese droom blyplek. Ons het verskriklik lekker gebly! Intundla's Rest is perfek geleë, net 'n kort stappie van die rivier af, en grens aan 'n baie besige stukkie parkland. Ons kan regtig geen fout vind met die verblyf nie. Die huis is heeltemal volledig toegerus en kom niks kort nie. Baie dankie, ons sal vir seker baie graag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was uitstekende gaste wat ons plekkie opgepas het soos julle eie. Julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Karee Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang