Successfully reported
+61

Intundla's Rest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Karee Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Intundla's Rest is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, 'n natuurreservaat en vakansiedorp suid van die Krugerwildtuin. Hier kan gaste dit geniet om vrylopende wild te sien, insluitend koedoes, kameelperde, sebras, vlakvarke en wildebeeste, wat gereeld gesien word wat die gebied wei.

Die grasdakhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n aparte badkamer in die kothuis langs die hoofhuis met 'n stort. Daar is ook 'n koffiestasie en 'n yskas. Die solderkamer maak oop op 'n dek en het 2 enkelbeddens en toegang tot sy eie badkamer wat met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffiemasjien, ketel en broodrooster. 'n Gerieflike sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 6 is in die leefarea beskikbaar. Bykomende geriewe sluit lugversorgers in twee van die slaapkamers asook die leefarea, 'n TV, gratis WiFi en 'n alarmstelsel in. Daar is ook 'n omskakelaar vir die WiFi in geval van beurtkrag, asook 'n omskakelaar waaraan die TV, yskas-vrieskas, alarm en lig gekoppel is.

Die huis maak oop op 'n patio wat oor die plonspoel en die boma uitkyk. Gaste word voorsien van parkeerplek op die perseel wat deur 'n plaaslike sekuriteitsfirma beveilig word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Diana M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, well equipped with nature at your doorstep. An absolute pleasurable stay. We had warthog, zebra, giraffes, impala and a variety ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lusanda N
Saam met vriende
5.0
We had a good time and loved seeing the different animals. Loved it! Definitely coming back next year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Susan V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, goeie ligging. Baie diere gesien. Die twee wooneenhede is ook 'n plus. Baie lekker. Heerlik stil want dit was buite seisoen.
Des 2024
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Was 'n unieke ervaring. Ek het my verblyf klaar weer uit mekaar gesit. Gaan Feb weer kom kuier. Baie dankie!
Okt 2024
Dominika L
Saam met vriende
5.0
Die wilde diere kom letterlik tot op die voorstoep! Dit was uitstekende geriewe. Ons het geen probleem gehad nie, en almal was vriendelik.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 424 Karee Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Intundla's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Karee Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang