Inyanga Complex 28
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dek Road, Inyanga Complex Unit 28, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Inyanga Complex 28 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mtwalume. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie kusdorp.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n braai en 'n eetkamertafel geniet en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Mtwalume-strand ongeveer 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dek Road, Inyanga Complex Unit 28, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dek Road, Inyanga Complex Unit 28, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang