Successfully reported
+74

Doornkop 10A Inyati House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 12 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10a Doornkop Fish & Wildlife Reserve, Farm Doornkop 420JT, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 R2 560 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doornkop 10A Inyati House is 'n semi-losstaande huis in Carolina, Mpumalanga. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamers het skuifdeure wat 'n uitsig op heuwels en oor wildebeeste, koedoes, swartwitpense en eekhorings bied. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n stort en die tweede badkamer het net 'n toilet.

Die ooplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n binnebraai, 'n sitarea met rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is 'n Weber-braai en gratis WiFi.

Die stoep het rusbanke en daar is 'n vermaak-kamer met kinderspeletjies, tafeltennis en swembadgeriewe. Daar is 'n tennisbaan met basketbalgeriewe naby die verblyf.

'n Klein winkel met klere en visvangtoerusting is naby die verblyf. Die reservaat is bekend vir kunsvlieghengel en het verskeie damme met vis. Gaste kan die watervalle en rotspoele verken en selfs begeleide toere geniet. Gaste kan ook perdry, bergfietsry, 4x4-roetes geniet en draf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10a Doornkop Fish & Wildlife Reserve, Farm Doornkop 420JT, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop 10A Inyati House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10a Doornkop Fish & Wildlife Reserve, Farm Doornkop 420JT, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d86ce6390b8ae9e7fdb5913d9d2dfe8a3b22ffa3c6a96360e4db0ae832de802d5fa5a7fbd32b94932ccbe622cf5d1eee636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 10a Doornkop Fish & Wildlife Reserve Farm Doornkop 420JT 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.927689508436 30.236897344702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang