Successfully reported

Ipanema 6

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nadia V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Dit was 'n baie lekker wegbreek gewees, sal Ipanema beslis voorstel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig, op see uitgekyk vanaf ruim balkon. Lekker ruim woonstel. Ons hou van spasie en Ipanema was lekker groot en gerieflik. Sal definitief weer in die toekoms daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Ipanema 6
Baie dankie, ons waardeer en hoop om julle gou weer te sien.

Tiani O
Lang verblyf
4.6
Des 2022

Behalwe vir 'n paar klein probleme, was dit heel aangenaam. Die plek lê op 'n baie goeie ligging en was lekker om by te bly, maar het 'n paar probleme gehad. Daar is wel 'n paar goedjies wat bietjie gepla het. Die kaste was vuil gewees en moes eers uit gevee word voordat ons kon kleure inpak. Die beddens is ongemaklik om op te slaap en jy het maar met lyfseer op gestaan. Alhoewel daar 'n wasmasjien geadverteer work, is dit onprakties en onbruikbaar. Die wasmasjien was baie vuil gewees en daar is wel plek om wasgoed op te hang, maar dit mag nie gebruik word nie via die reëls. So jy sal nog steeds gebruik maak van laundromat. Die woonstel beskik oor een waaier, in die sitkamer. Dus is die slaapkamers baie warm. Moes ekstra geld uithaal om waaiers te koop. Alle beddegoed is wit, so sal nie vir mense met klein kinders voorstel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Baie aangenaam met goeie see uitsig en naby restourant en strand. Veilig. Dis ons tweede besoek aan Ipanema.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zamahlanga S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

We had a nice, relaxed stay. It was clean and safe with an ocean view and the ocean is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Ipanema 6
Thank you so much, we appreciate your feedback and glad you had a nice stay.

Theo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2021

Aangenaam, maar kort aandag. Dit is 'n heerlike ruim en groot woonstel met 'n mooi uitsig en is ook sentraal. Die kombuisoppervlaktes en die binnekant van die yskas was vuil. Die yskas lek en die vloer was permanent nat. Die beddegoed het gate in gehad en het ook nie baie skoon gevoel nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marius
Ipanema 6
Baie dankie vir die terugvoer. Alles was skoongemaak voor aankoms, ons sal wel weer deur alles gaan en woonstel spring clean gee. Die yskas het nog nooit water gelek nie, het wel opgelet as baie warm is vorm daar damp, ons sal elk geval ook seker maak. Alle beddegoed was skoon oorgtrek en ou beddegoed is ook reeds vervang.

Victor W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Awesome stay with every penny. Ideal location it's safe, and within walking distance to and from the beach, nice and quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Dit was 'n uitstekend keuse vir my om hulle te kies. Plek was skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig oor die see. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Olga V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2018

Die plek is baie lekker, baie spasie, goed ingerig. Daar is 'n paar klein problempies soos, geen handdoeke nie en dit is nie gesê voor die tyd nie. Jy moet maar handdoeke, skoonmaakmiddels, ens. saamvat. Ook, as jy baie maklik warm kry sal ek voorstel vat 'n waaier saam. Daar is ook geen spieëls in die gastekamers nie, net die hoofslaapkamer, so as jy meisies het vat maar spieëls saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown Road, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f96e2489655e6d299c0031b0480431f2d58b01b3a91763e0fbb0bff9d4a48ab3dc04ff85eb0d6588083abb1e10b01184eb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Crown Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823312 30.402852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang