Successfully reported
+48

Irene Boomhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers.

Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra matras kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, tafel met 'n stoel, en kaste.

Die eenheid bied toegang tot 'n groot stoep wat oor die pragtige Witstinkhoutboom, die tuin en 'n gholfbaan uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melindi V
5.0
Pragtige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Mooi en rustige atmosfeer. Baie goed. Netjies, mooi, rustige omgewing en maklike toegang tot wi...
Sien meer
Aug 2025
Arina J
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. 'n Besonder gerieflike en goed toegeruste eenheid. Baie aandag is aan detail gegee wat ons verblyf spesiaal gemaak het. Die en...
Sien meer
Mei 2025
Celeste V
5.0
Very pleasant stay in beautiful surroundings. Really beautiful accommodation in close proximity to Irene and Centurion Golf Courses. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Theresa B
5.0
Dit was my derde besoek aan die Boomhuis! Ek het heerlik by die Boomhuis gekuier en gerus!
Mei 2025
Vic B
5.0
Too short, too busy to really appreciate the lovely accommodation. Nestled in a quiet street in Irene, it was a great stay. Tastefully ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
  • Gaste dink Irene Boomhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang