Irina House & Yoga Studio
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone Road 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Ramsgate, net 'n paar treë van Ramsgate se hoofstrand, is die pragtige Irina House & Yoga Studio. Hierdie selfsorg-eiendom bied strandfront-akkommodasie ideaal vir 'n gesin of vriend, insluitend gratis joga-klasse by my joga-ateljee in Ramsgate.
Akkommodasie word aangebied in die hoofhuis en die oumawoonstel. Die hoofhuis kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n lieflike kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, met die koffiemasjien. Die aangrensende leefarea is gemeubileer met gemaklike leerbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.
Die oumawoonstel is 'n oopplan-eenheid wat 2 gaste kan akkommodeer. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix in.
Hierdie eiendom het 'n lieflike terras met see-uitsigte. Hier kan gaste 'n heerlike koppie koffie of 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle die golwe in die agtergrond hoor breek. Gaste kan die verhitte swembad en gratis WiFi geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Irina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bidstone Road 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Irina House & Yoga Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone Road 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang