Successfully reported

Ironwood Manor

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gerieflik, stylvol en warm atmosfeer. Baie gesellige atmosfeer en goed geleë. Loopafstand van die klubhuis. Vooraf kommunikasie vriendelik en toegang tot die huis gerieflik en maklik. Geskik vir gholfers asook vir gesin of vriende wat saam wil kuier. Ek sal vir seker weer by Ironwood gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Huis is baie mooi, ruim en het alles wat jy nodig het, die kaste is alles gemerk so jy hoef nie eers te soek vir iets nie. Kussings en beddegoed is 'n baie goeie gehalte. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

The hosting was very professional and the place itself is beautifully decorated. The hosting was very professional and the place itself is beautifully decorated and kitted. Amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Ek sal enige tyd weer teruggaan na die huis. Dit was netjies, modern en die ligging is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Ironwood Manor
Baie dankie! Ons waardeer jou terugvoer opreg. Jy is altyd welkom om weer te kom kuier!

Robert H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Relaxing, clean and tidy. Very relaxing and the place looked just like the advertised photos. Accommodation was very clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R4 700
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 700
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 700
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, 1166 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdaba1c7180ff48d9b689c6b8a89d6211c57f86e9128360432d43aa042f4cb7f1c305a25788e8d430eb9d4b994588cd57acb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R4 230 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Kruisfontein Road 1166 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.443567 30.211637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang