Successfully reported

To C Garden Cottage

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.2
Veiligheid
3.8
Kim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We had a good stay. Would recommend it anytime. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Was baie lekker en baie rustig Was lekker rustig en stil in die aand. Die bed is so bietjie hard, maar dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisli V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2022

Dit was baie lekker maar net te klein vir 4 mense. Daar is nie sitplek vir 'n mens as jy wil TV kyk nie en net 2 stoeltjies as jy wil eet en ons was 4.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Marcelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2022

The space is very tiny. It's more appropriate for a single person or couple. Not a family of four. Very cramped accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Morné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lekker. Dit baie lekker daar in Danabaai. Verblyf was lekker rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Lang verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2021

Akkommodasie is te klein vir 3 volwassenes en voldoen nie aan die beskrywing van 'n penthouse nie. Yskas te klein vir 'n selfsorg eenheid. Water drup aanhoudend op dak en is 'n irritasie. Buitelig werk nie. Stort het nie 'n deur aan nie en die vloer is onder water as mens stort. Kombuis baie klein vir 'n selfsorgeenheid. Eenheid is baie klein vir 3 tot 4 volwassenes. Enkelbedmatrasse is baie oud en deurgelê.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hermie Salomie P
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Jan 2021

Netjiese klein plekkie. Pragtige uitsig op see. Die plekkie was netjies behalwe vir stort wat geen deur of gordyn gehad het nie, vloer was nat elke keer wanneer 'n persoon gestort het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Melanie V
Kort verblyf
3.0
Des 2020

Baie lekker omgewing en vakansiebestemming, maar die verblyf nie die koste werd nie. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Barend B
Lang verblyf Saam met vriende
1.2
Des 2019

Ons het vir 8 mense bespreek die 2 boonste eenhede toe ons daar kom toe het hul verkeerd vir 6 bespreek en wou ons in 'n enkele kamer in pas. Jy moet op die straat parkeer. Daar is nie 'n volledige kombuis nie. Hul soek R800 kontant vir krag vir 8 dae. Ek sal hul glad nie aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Aldre
To C Garden Cottage
Ons het wel vir jou 2 selfsorg eenhede aangebied met 2 kombuise soos in die kwotasie en fotos, en nie almal in n "enkele kamer" probeer inpas soos bo genoem word nie. Julle was 8 volwassenes, en ook addisionele kinders wat nie vooraf aan ons genoem was nie, anders sou ons wel addisionele eenhede met bietjie meer spasie aangebied het wat natuurlik teen n addisionele koste sal wees. Nogtans is ons jammer oor die misverstand, ons wil nie he enige gas moet ongemaklik by ons vakansie hou nie!

Alwyn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2015

Absoluut waarde vir geld! Besonder netjies en absoluut voldoende aan elke vakansiebehoefte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aldre
To C Garden Cottage
Hi Alwyn, julle was puik gaste! Ons sien uit om julle weer te verwelkom vir n lekker kuier en rustige vakansie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Aldre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82A Ferrox Street, Dana bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2df18adaf1f75a53edde6eee3d9586ddc2576fc6193f6e210543b429a3871b1fa9ca78ab0c61305cf50386b91f0dbb4da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 82A Ferrox Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.197134248446 22.042304901184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang