Isabella @ Kamieskroon Cosy Cottages
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kamieskroon Cosy Cottages is bekoorlike verblyf in Kamieskroonn en bied selfsorgverblyf net 67 km vanaf Springbok, en 47 km vanaf Garies. Dit is ideaal vir gaste wat die veldblomme besigtig, of op pad na Namibië is.
Isabella @ Kamieskroon Cosy Cottages bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, 'n tweeplaat-konveksiestoof, oond, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en wasgoedgeriewe, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 280
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Isabella @ Kamieskroon Cosy Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang