Successfully reported
+16

Isango Gate Boutique Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 354 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied rustige, pragtige verblyf met Afrika-Zen-tuine, 'n oopplan-dekarea, aardse kleure, moderne lyne en stylvolle dekor en 'n kalmerende see-atmosfeer. Dis werklik die ideale plek om weg te breek van die stad se gedruis. Hierdie wonderlike wegbreekplek is geleë in die stil voorstad Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en baie naby aan een van die mooiste strande van die omgewing.

Elk van die 10 smaakvolle suites is toegerus met moderne tegnologie, internet, gehalte linne en luukse geriewe. 8 Suites het privaat balkonne en bied see-uitsigte. Geriewe in die kamers sluit in: koninggrootte-beddens, DStv, lugversorging, WiFi en yskassies met voorraad.

Daar is 'n spa op die perseel.

Ons Mvumelwano Konferensiesentrum kan tot 50 afgevaardigdes akkommodeer. Die sentrum is toegerus met die nuutste tegnologie en dis die ideale venue vir sakelui, spanbougeleenthede of ander gebruik. Geleenthede wat by jou behoeftes aanpas kan gereël word, bv. eksklusiewe etes, mengeldrankie-funksies of middagtee's.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Denisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Isango Gate Boutique Hotel and Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 354
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 354
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 354
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5320e8eeddb5545fc0131e51e64a38f9eea3011463e1ed02306561f98410b811cdcef8e6017d9481cc2c9862934b483d2efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 354 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 23 Bournemouth Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989938177358 25.672024637461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang