Isango Gate Boutique Hotel and Spa
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 354 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied 'n rustige dog moderne omgewing van Afrika Zen-tuine, met 'n oop dek-area, aardkleure, moderne lyne en styl wat die toneel skep vir 'n perfekte toevlugsoord van die alledaagse lewe. Hierdie wonderlike ontsnapping is geleë in die voorste woonbuurt Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en op die drumpel van een van sy ongerepte strande.
Elkeen van die 10 smaakvol ontwerpte suites is toegerus met moderne tegnologie, fyn linne en luukse geriewe. 8 suites het privaat balkonne en uitsigte oor die see. Geriewe in die kamer sluit koninggrootte-beddens, DStv, WiFi-toegang, klimaatbeheer en yskassies in wat volledig toegerus is.
Daar is 'n spa op die perseel.
Ons Mvumelwano-konferensiesentrum het sitplek vir tot 50 gaste. Met sy moderne tegnologie is dit die ideale plek vir korporatiewe, spanbou of ontspanningsgebruik. Op maat gemaakte geleenthede kan gereël word vir hoë-tee, eksklusiewe aandetes en skemerkelkiefunksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Denisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Isango Gate Boutique Hotel and Spa het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Bournemouth Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang