Successfully reported

Isinkwe Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Xander H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie nice plek sal definitief weer terugkom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
Isinkwe Lodge
We hope to host you again in the near future! Wishing you and the family a blessed 2025 ahead!

Marietjie P
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Heerlike ontspanne wegbreek. Lekker uitgerus! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die gids was regtig uitstekend en ons het hom baie geniet. Ons sou net aanbeveel dat die sjef opsioneel moet wees. In die toekoms sou ons nie van die sjef se dienste wil gebruikmaak nie. Rashid is nogal arrogant en sit in die kuiergaste se geselskap, trek sy klere in die kombuis aan, luister video's kliphard op sy foon of neem die TV-kamer oor met sy eie TV-programme en sport. Die kos wat hy moes voorberei was ook nie baie goed nie (hy het sy eie kop gevolg en nie geluister of die resepte gevolg nie). Die vleis wat hy gebraai het, was ook nie baie smaaklik nie. Sekere ligte en waaiers het nie gewerk nie (dus is bietjie onderhoud nodig). Die stort benodig 'n goeie skrop. Die buitestort se drein was verstop, dus kon ons hom ongelukkig nie gebruik nie. Maar verder was dit 'n heerlike ontspanne wegbreek in die natuur. Baie goeie ligging. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolandi
Isinkwe Lodge
Hi Marietjie, Thank you for raising these concerns. We've never had any problems with cleanliness, maintenance or any issues with our chef before. We will rectify what needs to be rectified. Furthermore, we wish you a prosperous 2025.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R17 000
R 17 000 R 11 334
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R17 000
R 17 000 R 11 334
per nag (plek vir 10)
Vanaf R17 000
R 17 000 R 11 334
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Welgevonden Farm 214, Portion 69, Hammanskraal, 0440, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ee7360e2dc4510ead57d7f7461105ca48f863ee928611a4617608c380ff51ce6102c4b53913690aedfcc53ecab1ade1d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R17 000 nouVanaf R11 333 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R734 Welgevonden Farm 214, Portion 69 0440 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.33076086285 28.382363319397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang