Successfully reported

Kosi Bay Lake House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Ontvlugting uit die stad soos nog nooit. Ons het baie lekker gebly en die omgewing geniet. Die kinders was nogal verras met die avontuurlustige omgewing, maar hulle kon nie kla toe hulle die huis binne sien nie. Khetha en sy ma is naby om te help met hout, skoonmaak en padaanwysings. Daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing, maar dit was net so lekker om op die stoep te ontspan en die natuurskoon te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Kosi Bay Lake House
Thank you for such a nice review! We are so happy that you enjoyed your stay. It is our absolute favourite place too. It was such a pleasure having you as a guest, and we look forward to you coming to visit again!

Melissa N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Rus vir jou siel. Pragtige huis met lekker swembad en groot kamers. Stil rustige wegbreek en vir seker waarde vir jou geld. Ons het dit baie geniet en die omgewing is asemrowend. Kombuis het als wat jy nodig het. Ons het so lekker op die stoep gekuier, ons het nie eers die TV aangesit nie. Kheta was vreeslik behulpsaam en het mooi na ons gekyk. As jy rus vir jou siel soek, is dit verseker die plek om te besoek. Die eienaars was ook beskikbaar om ons te help wanneer ons vrae gehad het of verdwaal het. Ons sal verseker terug wees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Kosi Bay Lake House
Thank you, Melissa, for such a nice review! We are so happy that you enjoyed your stay. It is our absolute favourite place too. It was such a pleasure having you as a guest, and we look forward to you coming to visit again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R5 600
R 5 600 R 4 480
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 600
R 5 600 R 4 480
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 600
R 5 600 R 4 480
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3RHV+P2C, KwaMazambane, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17911867c5065fbd4f330dcca6dc51e8cf59e91217e3a6a09b3f96d27f7caf67a42c3d7684a1a3217e99db1294b2abf756c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R4 480 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 3RHV+P2C KwaMazambane 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.920625319707 32.842563879762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang