Island Club LA302N
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 North Bank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 233 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Island Club LA302N is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Hierdie woonstel is geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat 'n tydjie saam geniet, en is toegerus om te verseker dat u verblyf so gemaklik moontlik is.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV en DVD-speler het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die sitkamer het 'n glas-skuifdeur wat na 'n klein balkon lei.
Die Island Club-kompleks beskik oor 'n fiksheidsentrum met 'n binne- en buiteswembad; 24-uur-sekuriteit, en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 78
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 North Bank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Island Club LA302N het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 North Bank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang