Successfully reported

Island Cottage Luderitz

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het net een aand daar gebly en sal beslis nie huiwer om terug te gaan nie. Patricia het ons meer as 'n uur vroeg laat ingaan en ons ook na 'n restaurant verwys. Die kamer was ruim en daar was niks fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Luderitz en omliggende is mooi en die blyplek is mooi. Baie lekker en netjiese blyplek. Ligging is baie mooi langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker geslaap. Great plek, skoon, netjies, sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison Wilson W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Friendly welcome and spacious, tidy place! Friendly welcome and spacious, tidy place. Mainly protected from the wind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sien bo. Ons het regtig baie lekker gebly, ruim kamer, netjies en skoon en pragtige uitsig. Parkering kan net 'n bietjie ongemaklik wees, maar ons het die nagwag baie waardeer. Kan definitief aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Sal weer daar bly. Baie gerieflik en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lieflike uitsig! Ons was 'n groep van 5 wat in 3 kamers gebly het. Baie lekker gebly, lieflike uitsig. As die wind sterk waai, was die sitplek binne ons kamer min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Goeie ligging en aanwesigheid van 'n nagwag was baie gerustellend. Akkommodasie was gemaklik en ligging baie goed. Dinge wat gepla het, was die braaigeriewe wat eintlik 'n gemeenskaplike braai is en verwyderd is van die kamer. Kombuis het ook nie 'n pan gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Expectations met. Perfect for an overnight stay and good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 810 Shark Island, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlM2JiODJlLWFiNDYtNDVlZi05OTUxLTQzYjgyZmM4ZGMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Erf 810 Shark Island Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.637806 15.152253
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang