Successfully reported
+26

Island Vibe Knysna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Main Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in 'n inheemse beboste vallei en begrens aan die ooste deur 'n diepblou strandmeer, is Island Vibe Kysna in die hartjie van die Tuinroete. Knysna se sentrale ligging maak dit 'n ideale basis vir sakereisigers of gesinne om die vele bekende besienswaardighede in die omgewing deeglik te verken.

Die verblyf bied 5 dubbelkamers met en suite-badkamers, 2 dubbelstapelbedkamers en verskeie slaapsale wat tot 4 tot 6 gaste akkommodeer. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gedeelde buite-houtdekarea met skilderagtige uitsigte oor die strandmeer. WiFi, 'n kroeg, sowel as 'n buitebraai-area en 'n pooltafel is beskikbaar vir gaste se vermaak.

Ideaal geleë, is Island Vibe Knysna naby die middestad, met winkels, kroeë, restaurante en nagklubs. Die eiendom is ook naby 'n Knysna-dorpstoer, kanovaart, voëlkyk en 'n begeleide bosstaptog.

Dít is wat jy hier sal kry

Pool-tafel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ally Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 67 Main Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Vibe Knysna het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Main Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2849e21db510486c325424067909e0b60be4b26098057bf3a98835d72edaeae861927c285506e1b289bb25a46d6ee2bfe47f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 67 Main Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036009 23.041886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang