Island View
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Roper Street, Island View, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Island View is 'n moderne selfsorghuis in Mosselbaai en spog met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en 'n volledige uitsig oor die vallei.
Die eiendom het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 'n dubbelbed asook 'n vloermatras in die derde slaapkamer. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die sitarea waar gaste op die gemaklike banke kan sit en TV kyk. Die tweede sitarea het ook gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n oop stoep met 'n draagbare braai, asook veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Roper Street, Island View, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Island View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Roper Street, Island View, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang