Island View 35
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Island View Close, La Paloma, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Island View is 'n luukse selfsorgwoonstel net 'n kort entjie van die strandfront in die gewilde Big Bay, Bloubergstrand, geleë en is ideaal vir gaste wat 'n strandvakansie soek terwyl hulle die pragtige Moederstad verken.
Hierdie ruim en helder dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens is daar 'n vermaaklikheidsarea met 'n eetkamertafel op die boonste vlak wat oopmaak na 'n balkon met 'n verre uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Deur die skuifdeure van die leefarea is daar 'n ruim balkon met 'n buite-eetkamertafel sowel as 'n ingeboude braai.
Bloubergstrand is ideaal vir gesinsvakansies aangesien dit talle aktiwiteite soos swem, branderplankry, visvang, vlieërbranderry en ander watersport bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 35 Island View Close, La Paloma, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Island View 35 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Island View Close, La Paloma, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang