Successfully reported
+11

Olive's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23A Anchor Lane, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive's Nest bied gerieflike oornagverblyf in Port Owen, Velddrif, met lieflike uitsigte oor die Bergrivier. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of alleenreisigers wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Hierdie eiendom het 2 aparte slaapkamers wat 2 gaste per kamer op 'n slag kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het skuifdeure wat na 'n patio oopmaak waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23A Anchor Lane, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23A Anchor Lane, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA842752ed9fb70a6a1170f2682a270216c3e2cded7ad9750562544215b188d3d9e1b5e2390bfca1977ca49f090af0fdd92fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 23A Anchor Lane Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.789486525664 18.148820479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang