Successfully reported

Isle La Breeze Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker gebly. Ons mense het lekker gebly. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Baie netjies en gerieflik. Voldoende vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fienie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Baie mooi en netjies. Kon nie muurprop vind om selfoon the herlaai. Het my tweepuntprop gehad maar kon dit nêrens gebruik nie. Nie geweet daar is WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie rustige plek. Baie netjies en baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2022

Short business trip. Pleasant guesthouse, will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
1 nag
4.8
Mei 2022

Clean and neat guest house. Room was clean, nice shower with enough hot water. It is close and convenient to the eye hospital. Only gripe I have was that there was no filter coffee at breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cj V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Gerieflik. Henk is baie vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2021

Gerieflik en privaat. Lekker geslaap en al die nodige geriewe gehad wat nodig is vir 'n sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Gemaklik, stil en heerlike ontbyt. Dankie vir vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag
5.0
Apr 2018

Gemaklik, rustig en netjies. Mense was baie vriendelik. Ons het baie gemaklik gevoel. Beddens en akkommodasie was fantasties veral omdat ons baie op die pad is. Sal enige tyd hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Denhaag Street, Die Heuwel, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MGZhZjA5LTJkODgtNDczOS04MTI0LTExYjQ5MDhkNjZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 8 Denhaag Street Die Heuwel 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.864852141628 29.235722038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang