Successfully reported

It's Practical Holidays

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Jannita S
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Rus en vrede wat ek ervaar het, was salwend en verrykend. Dit was 'n baie rustige en veilige blyplek. Ek het gegaan om te rus, en dit was wat ek gekry het! Baie vriendelike mense op die perseel. Sal baie graag weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Fantastic. It was amazing, will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annuscha W
1 nag
4.6
Apr 2024

Prakties en ekonomies. Veilige en rustige omgewing. Het lekker gebly. Het voldoen aan ons verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2025

Baie netjies en gerieflike plekkie. Ons het baie lekker gebly, die plek was skoon en netjies. Die yskas se vrieskompartement se deur was weg, gevolglik het alles in die yskas gevries. Die braaigeriewe was nie beskikbaar nie agv verbeterings. Al wat beskikbaar was, was 'n vuil, gehawende braaipan. Daar was wel potte en panne beskikbaar, maar geen stoof of elektriese plaat nie, gevolglik is ons genoop om 'n gasstoof te gaan koop om kos te maak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Good. Nice and quiet place. WiFi connection. There is a television but we could not use it. No instructions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia W
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

A place for a short stay! The host was very friendly, the amenities were sufficient for a one-night stay. It is close to shops and takeaways. Very convenient. The double bed, however, is exceptionally firm and uncomfortable. The pillows were great, and the floors were clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Lekker rustig maar nie wat 'n mens verwag het nie. Die onderstaande is wat die advertensie sê van die akkommodasie. It's Practical Holidays offers overnight accommodation in a little cottage located on the owner’s property in Sandbaai, Hermanus. This unit can comfortably accommodate 3 guests and is furnished with a double bed and a single bed, and has an en-suite bathroom fitted with a shower, washbasin, and toilet. The kitchenette is equipped with a fridge, microwave, cutlery, and crockery, as well as tea- and coffee-making facilities. The unit has Wi-Fi but no TV. Ons verblyf by die akkommodasie was glad nie aanvaarbaar nie, want hulle moet dit duidelik stipuleer dat daar geen kookgeriewe of kombuisimplemente is nie. Die paar dae het ons nou baie meer gekos as wat ons op gereken het. Die eienaar was ook nie een keer daar nie en op die laaste aand van ons verblyf wou ons braai en toe breek daar 'n gat in die braai. Hulle was net van hulp deur teëls vir ons te gee om solank daarop te sit. Ons sal dit nie aanbeveel vir enige iemand nie. Hulle moet hulle advertensie baie meer spesifiseer sodat ander vakansiegangers nie in dieselfde gat val as ons nie. Ek hoop regtig dit word met die eienaars opgeneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Talita
It's Practical Holidays
Die fotos van die eenheid sal duidelik wys dat daar geen stoof is nie, daar is wel 'n microwave, sandwich maker, yskas en ketel. Die braaier is ook nie geskik vir dik hout stompe nie, maar wel vir charcoal of briquettes. Dit daar gelaat.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marlize D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Lekker gekuier. Hermanus is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0741e9112d62a9aa1a73931082e8afac376b45d8194c85e067625341a1502f0e26fac31e366bc9764205239718057eb48e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 10 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4201392 19.2041048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang