Successfully reported
+14

It's Practical Holidays

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n klein kothuis wat op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus geleë is.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, `n heerlike bank in die sit area en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het toegang tot WiFi en daar is 'n TV indien versoek.

Buite is daar 'n klein tuintjie waarin gaste buite kan sit en kuier. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Gaste se hoogtepunte
Jannita S
5.0
Rus en vrede wat ek ervaar het, was salwend en verrykend. Dit was 'n baie rustige en veilige blyplek. Ek het gegaan om te rus, en dit was wat ek gekry...
Sien meer
Mrt 2025
Karin N
Saam met vriende
4.6
Fantastic. It was amazing, will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Annuscha W
4.6
Prakties en ekonomies. Veilige en rustige omgewing. Het lekker gebly. Het voldoen aan ons verwagtinge.
Apr 2024
Vanessa C
Saam met lewensmaat
4.2
Good. Nice and quiet place. WiFi connection. There is a television but we could not use it. No instructions.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Olivia W
Gesin met klein kinders
4.2
A place for a short stay! The host was very friendly, the amenities were sufficient for a one-night stay. It is close to shops and take...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink It's Practical Holidays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Schneider Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0741e9112d62a9aa1a73931082e8afac376b45d8194c85e067625341a1502f0e26fac31e366bc9764205239718057eb48e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 10 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4201392 19.2041048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang