Successfully reported
+25

Ivanka's One Bedroom Flat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ayliff Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ivanka's One Bedroom Flat is op die eienaar se eiendom geleë in Monument Heights, Kimberley. Dit is sowat 200 m van die Diamond Pavillion Mall af en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, asook die nodige breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met sitplek, TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is buite in die privaat binnehof beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Oppenheimer-tuine, The Big Hole en verskeie museums in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Ayliff Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ivanka's One Bedroom Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ayliff Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80d7555e0fdb5768dc326149d65805c14f6a0063c2f2219df4b73e27d0fe24d12aa7dc5ed6c596f812249d80fc876cfb33f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 4 Ayliff Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.763969021325 24.763050178504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang