Successfully reported
+14

J'Bay Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oribi Street, Nr. 2A Oribimeent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

J'Bay Tides Self Catering Holiday Home is in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus geleë. Gaste kan vrede en rustigheid ervaar in 'n ontspanne atmosfeer, weg van die gewoel van die stadslewe. Baie sentraal en 3 minute se stap na die naaste strand.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die kamers beskik oor 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en wasmasjien. Gaste het toegang tot 'n sitkamer wat toegerus is met 'n TV, DSTV en 'n binnenshuise kaggel. Daar is 'n plonspoel, patio en onderdakbraai vir gaste om op hul gemak te gebruik. 'n Tweede TV-sitkamer met 'n balkontoegang en 'n see-uitsig. Die eiendom het komplimentêre WiFi.

Die eenheid beskik oor veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Linne en handdoeke is ingesluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 9 Oribi Street, Nr. 2A Oribimeent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink J'Bay Tides het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oribi Street, Nr. 2A Oribimeent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjBmNGNhLTkwNjMtNDVmNi04Mjg1LTNkMjUxNTM5OWE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 9 Oribi Street Nr. 2A Oribimeent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040415 24.926575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang