Jabliano Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Piketberg Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jabliano Gastehuis is in Secunda geleë en bied gemaklike en gerieflike akkommodasie vir gaste wat oornag- of langtermynverblyf soek.
Verblyf word in 6 gastekamers voorsien, elk met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee van die kamers het ook 'n ekstra slaapbank, terwyl 2 kamers beide 'n dubbelbed en 'n enkelbed het.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area waar hulle kan ontspan. WiFi word voorsien, en elke kamer het sy eie ingang en veilige parkering.
Hierdie akkommodasie is ideaal vir professionele persone, met 'n lessenaar, internettoegang en 'n rustige omgewing.
Die gastehuis is naby Kruinpark Laerskool geleë, 5 km vanaf Lake Umuzi, 9.1 km vanaf Graceland Hotel Casino & Country Club, en 5.5 km vanaf Sasol Secunda.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Piketberg Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Jabliano Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Piketberg Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang