Successfully reported
+53

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3884 Olifants Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jackalberry Ridge - Dream Resorts is in Marlothpark geleë en bied gehalte-tentverblyf aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Marlothpark spog met meer as 300 voëlspesies en 'n verskeidenheid wild.

Verblyf word in 20 permatente gebied, wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof, 'n braai-area en WiFi in.

Verblyf word ook op 2 kampeerplekke gebied wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Gaste het toegang tot 'n kombuisie en stoorarea, privaat ablusiegeriewe, WiFi by ontvangs en 'n buite-opwasarea. Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n onderdakstoep in.

Daar is ook 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte en die Groot 5 in.

Jackalberry Ridge - Dream Resorts is 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek geleë en is 'n ideale oornagplek vir diegene wat verder na Swaziland of Mosambiek reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rita P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was weereens uitstekend.
Aug 2025
Liza F
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable. Although only for one night, we had a very nice stay. Reception and fellow guests were all very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Martin C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie memories gemaak. Netjiese, moderne, rustige verblyf.
Jul 2025
Rienie P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige, netjiese verblyf. Baie lekker gebly! Sien sterre.
Mei 2025
Brent S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Tanya was fantastic even though we booked extremely last minute. Units were fantastic with all amenities you could ask for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 408

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3884 Olifants Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Jackalberry Ridge - Dream Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3884 Olifants Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c4f42b1e6c8b9efe12329a1d7092c530d14dc7f08dfcfd5a9bc4ea8f979c10d6ffa0777b3fc3ebe4981b796a1cbeb2da0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 3884 Olifants Drive Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.348973336468 31.783814402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang