Jackals Dream
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 754 Jackal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 680 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Jackals Dream is 'n lieflike huis met 4 slaapkamers en 3,5 badkamers in Marloth Park Natuurreservaat, 'n 3 000 hektaar wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die huis beskik oor 'n dakterras om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy saans na die sonsondergang kyk.
Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n groot yskas, 'n oond, 'n 5-pits stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Verder het die huis onbeperkte WiFi, 'n eetkamer, 'n groot leefarea met 'n TV en 'n ruim patio. Die kersie op die koek is ons dakterras wat jou die beste uitsig oor Marloth Park gee! Jy kan die son in die Krugerwildtuin en die berge sien sak. Gaste kan hul eie toestel saambring om hul gunstelingflieks te kyk of hul eie speletjies op die TV te speel.
Die braai-area is op die (dak)terras, 'n ideale plek om die Afrika-buitelug te geniet. Koel af in die plonspoel en miskien sal die koedoes jou besoek terwyl hulle op die dek ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maaike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 754 Jackal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Jackals Dream het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 754 Jackal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang