Jacobs Kothuis
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 400R2 160 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Jacobs Kothuis is in die skilderagtige Langezandt-vissersdorpie in Struisbaai, 'n kusdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n rustige see-wegbreek soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die solderstyl-derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n ingeboude braai, 'n slim-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser.
Gaste kan ontspan op die oordekte patio met 'n ingeboude braai en buite-eetarea, of 'n swem in die privaat swembad geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Ideaal geleë naby Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, bied die kothuis maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede, insluitend Struisbaai se wit sandstrande en ontspanne sjarme.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3068 Murex Straat, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang