Successfully reported
+52

Beach Blessings Self-catering

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 9 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 8th Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 R2 835 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Beach Blessings Self-Catering is 'n ruim en verwelkomende vakansiehuis, ideaal geleë in die bekoorlike kusdorp Jacobsbaai aan die Weskus, net 'n kort entjie van die strand af en 'n 10 minute se ry vanaf West Coast Mall.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, sowel as 3 enkelbeddens in die leefarea op die boonste verdieping. Daar is 'n groot volledig toegeruste kombuis, eetkamer, TV-kamer, 3 badkamers, 'n aparte toilet en 3 binnenshuise braai-areas, waarvan een 'n ingeboude kroeg met beperkte see-uitsigte het.
'n Volledige alarm stelsel is geinstalleer op die eiendom wat gekoppel is aan monitering en tot volle beskikking tot die gas se eie persoonlike gebruik is met 24 uur reaksie op die perseel, dus word die gebruik daarvan mooi aan die gaste verduidelik en word geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade gelei deur die gas as gevolg van diefstal en nalatigheid van die gas se kant af nie

Die groot grasperk en swembad is 'n groot trekpleister vir kinders en bied ook heerlike ontspanning vir volwassenes, en is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Aangesien die omliggende bure permanente inwoners is, word gaste versoek om nie geleenthede of luidrugtige partytjies aan te bied wat enige steurnis kan veroorsaak nie.

Die huis is troeteldiervriendelik met vooraf reëling en binne perke.

Kom geniet die rustigheid van Jacobsbaai by 'n tuiste weg van die huis en maak jou vakansie 'n onvergeetlike een.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dione C
5.0
Baie mooi en lekker. Pragtige huis, baie lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel.
Okt 2025
Binneman M
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful location and great assistance from the host. Very well suited for young children and extended families.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nashieta M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect stay. Stay was perfect, house is much prettier than the pictures!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tania V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely relaxing weekend. We really had a good stay. Everything was in the house, very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Emile M
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n lekker wegbreek met vriende of familie. Geen klagtes. Baie lekker gebly en gekuier.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jannetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 8th Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Blessings Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 835
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 835
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 835
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 8th Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a1652f2cd701e4c8abf41a47d5a9ea326e717a31607622b6832173ca9afbe65246809391f80e283f40fec2782caa96dc17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 835 per nag (plek vir 12) 134 5 1 5 4 8th Turn Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.972007419982 17.887922823429
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang