Successfully reported

Clanwilliam Dam House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ayesha K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Beautiful, clean and serene home. Excellent. Sonja was an excellent, responsive host, especially when the municipality switched off the lights one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Hi Ayesha, thank you for the review. I hope you will be back to visit soon.

Dorryn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Goeie plek om te ontspan. Die huis is lieflik. Ons was twee gesinne met jong kinders. Die kinders het die jacuzzi, pooltafel en tafeltennis vreeslik geniet. Die huis is ruim en die kamers baie gerieflik. Die buite braai-area bied genoeg spasie om lekker by die vuur te sit en gesels. Daar is 'n informele woonarea naby die ingang, maar die huis beskik oor goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Carme S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike ruim huis. Heerlike ruim huis met baie om te doen vir tieners. Sonja is altyd beskikbaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Baie dankie Carme, is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Tonia D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Lovely house, host and location. Sonja was a lovely host and always available. The house had a great location just out of town near the dam. Stunning sunsets. Central to our visits out to see the flowers. It was roomy, nice to just chill or play some games. We were five ladies and had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
So glad you enjoyed your stay and thank you for the lovely review! Hope to see you again in the future.

Dina G
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Lekker familie liked. Ons as familie van 8 het lekker gekuier. 2 kamers het nie kragpunte in kamers nie. Jacuzzi was lekker. Uitsig is pragtig. Gaste het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik gekuier. Die binnenshuise Jacuzzi was 'n wenner. Die hoofslaapkamer se bed is te laag. Gesukkel om op te staan. Benodig ook hang- en uitpakplek in die derde vertrek. Verder het ons heerlik gekuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherelene C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Amazing. Sonja is an absolute sweetheart and the place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Thank you Cherelene, I am glad you enjoyed your stay.

Mary J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

I enjoyed being there. The house was big enough for my family. What I like the best is that there were enough toilets in the house and another in a separate entrance. I would recommend it the house to anyone if you want to be together and just relax. The jacuzzi was fantastic we had a ball in it. I'm not sorry I chose the Clanwilliam Dam Jacuzzi house for a getaway with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
So glad you enjoyed your stay and hope you will be back soon.

Daleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Gasvry ontvang en heerlik gekuier. Die huis is baie gerieflik behalwe vir behoefte vir hangplek en twee enkelkamers, asook vir handdoeke. Jacuzzi was ongelooflik lekker en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis Close, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711f45da562836239bdec4735c74f10d48e1bb61e91edf20d61b935741ed782c197e83798c2fee5319be5dfbb4c90bddb6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Hennie du Plessis Close Crystal Waters 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199892172976 18.89171651468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang