Jagger on Cod
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel, kombuis en kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eiendom die beste geskik is vir ontspanne wegbreke en nie bedoel is vir partytjies of groot byeenkomste nie.
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Ouers moet te alle tye toesig hou oor kinders by die swembad.
Let asseblief daarop dat die verblyf die beste geskik is vir gaste ouer as 10 jaar, en ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied 'n see-uitsig en direkte toegang tot die dek met 'n swembad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad en stort of net stortgeriewe. Die ooopplan-leefarea het 'n knus sitarea, TV met DStv, 'n etenstafel en kombuis.Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toegeboude stoep en gasbraaigeriewe, asook 'n swembad met sitplek langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eiendom die beste geskik is vir ontspanne wegbreke en nie bedoel is vir partytjies of groot byeenkomste nie.
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Ouers moet te alle tye toesig hou oor kinders by die swembad.
Let asseblief daarop dat die verblyf die beste geskik is vir gaste ouer as 10 jaar, en ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Cod Crescent, Kelso, 4182, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang