Successfully reported

Jakaranda 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Schalk V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyed so much, did not want to leave. Enjoy it very much. Will definitely want to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Thanks, Schalk. Glad that you enjoyed it. You are welcome to stay over at any time. Keep well.

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker vakansie met nuwe 'memories'. Dis die lekkerste plekkie om net te ontspan en uit te rus. Die ligging is asemrowend met die branders wat breek in die agtergrond. Jy kan op die balkon gemaklik sit en die see uitsig geniet. Baie veilig en stapafstand na die strand. Die plekkie is baie netjies en in die kombuis het jy alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar bespreek. Die eienaar en opsigter is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie het regtig alles gehad wat benodig word net om jou siel te laat rus en die see te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Linda. Ek is regtig bly dat julle alles geniet het. Julle is altyd welkom. Alles van die beste!

Jaco R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great blyplek. Was 'n wonderlike plek om te bly. Baie netjies en baie skoon met 'n pragtige uitsig. Die mense daar is baie vriendelik en dit is baie sentraal geleë. Ek sal die plek aanbeveel en sal jaarliks terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie. Julle is altyd welkom om terug te kom. Als van die beste.

Diline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Heerlike vakansie met mooi uitsig, skoon eenheid en behulpsame eienaar. Was 'n heerlike verblyf met 'n baie behulpsame gasheer en netjiese en skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie. Julle was ook wonderlike gaaste. Alles was in goeie toestand gelos. Julle is altyd welkom.

Roelia M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ons het vreeslik lekker gebly, die woonstel is perfek, die uitsig is ongelooflik. Dit het alles wat jy nodig het en is naby alles. Die gasheer is altyd beskikbaar en ongelooflik vriendelik. Die pragtigste sonsopkoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Ek is regtig bly dat julle als geniet het. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Sterkte vir die nuwe jaar.

Adel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly, sal weer die plekke besoek. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ligging, baie stil en rustig, stapafstand na strand. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Adel. Ek is bly dat julle dit geniet het. Goed gaan.

David B
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Enjoyed our stay at Jakaranda 11! We will be back. Awesome view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Thank you, David. You and your family are wonderful guests. All the best.

Elzeth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Rustige wegbreek weg van die stadslawaai! Baie dankie aan die Michael dat ons die tydtjie in hulle woonstel kon bly. Die plek is skoon, netjies en dit is asemrowend mooi. Sal enige tyd weer Jakaranda 11 boek en sal dit voorstel vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die stadslewe se gejaag. Kinders is veilig en jy kan hulle dophou op die klimraam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Asemrowend Ons het heerlike gekuier by die vakansie huisie. Wifi en volle DStv. Alles wat nodig is. Naby aan alles. Ek Sal defnitief weer daar vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Charlotte. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Als van die beste.

Miche M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

An amazing place to take children and safe. The flat was so nice and spacious as well as the play area, we had an amazing time at Jakaranda 11 and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
I am really glad that you and your family enjoyed your holiday. All the best.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecrona Boulevard, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang