Successfully reported

Jakaranda Holiday Flat 15

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Great holiday, thank you! Beautiful, fully equipped flat with an awesome view and everything you need. The host was very helpful when we had car trouble. Thank you so much for everything and a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Justine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasies. Baie dankie vir die naweek se verblyf. Baie netjiese plek, en goed toegerus. Sal definitief weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Waarde vir geld, gerieflik en skoon. Ons was aangenaam verras. Die eenheid was skoon en netjies. Die eenheid is ten volle toegerus vanaf meer as wat nodig is in die kombuis, tot volledige strandstoele en sambrele. En dan natuurlik die Eskom situasie, van liggies tot en met 'n gasstofie wat dit maklik gemaak het tydens beurtkrag. Baie dankie, ons het dit baie geniet en sal weer by Jakaranda Holiday Flat 15 bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab35cde40ec2025bea4883321f70c462f78be3bd56b667fe4c9b25b6093cb1b5789981b23d73b70ae8ac2fe2d5b00e7ecf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -30.838281323632 30.394548871841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang